djbta.blogg.se

Lekker suid afrikaanse musiek
Lekker suid afrikaanse musiek












lekker suid afrikaanse musiek

Kosie is op 16 April 2016 aangewys as die Suid Afrikaanse Junior Kampioen van die Suid-Afrikaanse Kampi-oenskappe vir Uitvoerende Kunste. Buiten boeremusiek, speel hy ook ‘n bietjie Country musiek en ligte Afrikaanse musiek. Kosie het ‘n baie klein hart en gaan speel graag vir bejaardes in die ouetehuise asook ten bate van vir minder bevoorregte mense.īoeremusiek lê hom baie na aan die hart en hy kan nie wag om sy talent met mense te deel nie.

lekker suid afrikaanse musiek

Hy tree ook by verskeie feeste en skoue op. Kosie is ‘n erelid van die Boeremusiekgilde van Suid Afri-ka en tree by baie van hulle funksies op. Kosie het sy eerste CD opgeneem toe hy slegs 6 jaar oud was, wat dan ook in 2015 benoem is vir ‘n Ghoe-ma toekenning in die ‘Beste Boeremusiek Album’. Kosie het op die ouderdom van 4 jaar kitaar begin speel en reeds op die ouderdom van 5 jaar begin konsertina speel. Hy is ‘n graad vier leerling aan die Laerskool Witfield. Visit South African Events website for more information and to obtain tickets.Īlso go and like SA Events Facebook page and stay informed of any new information.Hy is woonagtig in Boksburg aan die Oos Rand. The concerts will take place in August in Wellington, Auckland, Brisbane, Adelaide, Melbourne, Perth and Sydney.Ĭome join us in singing and laughing with these fabulous artists:ĩ Augustus Wellington – Jo Black, Jak de Priester & Saarkie.ġ0 August Auckland – Steve Hofmeyr, Jo Black, Jak de Priester, Brendan Peyper & Saarkie.ġ1 August Brisbane – Steve Hofmeyr, Jo Black, Jak de Priester, Brendan Peyper & Saarkie.ġ6 August Melbourne – Steve Hofmeyr & Jak de Priester.ġ7 August Perth – Steve Hofmeyr, Jo Black, Jak de Priester & Saarkie.ġ8 August Sydney – Steve Hofmeyr, Jo Black, Jak de Priester & Saarkie. They are our family, friends and ambassadors whom we cannot afford to lose. Wêreldwyd will once again join as main sponsor for the 2019 Afrikaans is Lekker tour in Australia and New-Zealand, as it is important to us that South Africans abroad can get together in an informal way to celebrate their South Africanship – no matter if they return or not. The South African gathering is presented by South African Events, who is well-known for arranging South African events in Australia, New Zealand, and Canada.

lekker suid afrikaanse musiek

Afrikaans is Lekker is an annual South African concert hosted in Australia and New Zealand.














Lekker suid afrikaanse musiek